Printreeks

Wie sou kon raai dat dit net ‘n paar strooikussings vat om jou huis in ’n tuiste te omskep? Dit is die geheim waarmee Just SAYING sy ontstaan gemaak het. Hier kan jy kies tussen ’n verskeidenheid spelerige kussings met vintage patrone, interessante materiaal en verskillende kleurskemas. Die strooikussings is met passie en kreatiwiteit deur Esta ontwerp. Haar reeks strooikussings is al wat jy nodig het om ’n eenvoudige, vervelige huis te verander na ’n lieflike spasie waar jy jouself kan wees.

Just SAYING verskaf ook ’n verskeidenheid teedoeke, vadoeke en tafeldoeke, vir jou huis of as ’n nuttige, unieke geskenk vir die spesiale mense in jou lewe. Binnekort sal daar ook iets beskikbaar wees vir die klein prinsies en prinsesse. Hou die spasie dop!

Beskou Just SAYING se printreeks hier om die ideale geskenk of element vir jou huis te kies.

  • Tafellopers

    Verskillende groottes: 1,45 cm x 45 cm R400

    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm x 145 cm R450
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
    Tafelloper: 45 cm X 200 cm R550
  • Bababed Duvetoortreksel

    Vir seuns en dogters – kan ook op bestelling gemaak word volgens kleurskema en tema.

  • Voorskote
  • Kussings swart en wit

    Agtergrond kleur kan gekies word. Grootte: 40 cm x 40 cm.

  • Gekleurde kussings 45 cm x 45 cm

    Vintage fotos in kleur gedruk

    Kinderskoenereeks: 40 cm x 40 cm R230

    Kinderskoenereeks!

  • Waslappe
  • Skottelgoed wasvadoeke
  • Afdroogvadoeke

  • Teedoeke