DEKOR

Droom jy van ’n huis wat lyk asof dit in ’n vrouetydskrif hoort? Die Karoo-stoep en beplande mooi woning wat in jou gedagtes rondwoel kan maklik tot gestalte kom deur Esta as jou binnenshuise ontwerper aan te stel. Haar “soft spot” is beslis mooi strooikussings. Haar passie vir mooi huise loop hand-aan-hand met kennis oor die regte kleur, uitleg, beplanning en die gebruik van interessante voorwerpe om jou huis binne ’n bekostigbare begroting te transformeer.

  • Dekor
    Swart en wit palet met natuurlike hout.
    Vrolike, warm kleure vir ‘n gesellige sitkamer.